k

Wat is Tjirp?

Tjirp! is die amptelike nuusbrief wat jou op hoogte hou van gebeure by Innibos.

Dis maklik en vinnig om in te teken; sou jy iewers besluit om nie meer die nuusbrief te ontvang nie, kan jy met ‘n enkele klik van die muis, die nuusbrief vaarwel toeroep.  So, daar’s geen risiko’s nie!

Klik hier om in te teken!

i

Skryf in vir Tjirp!

Dis maklik en vinnig om jou naam op ons poslys te kry!

Tussen hakies: sou jy dalk later besluit om nie meer die nuusbrief te ontvang nie, kan jy met ‘n enkele klik van die muis, die nuusbrief vaarwel toeroep.

So, daar’s geen risiko’s nie!

Klik hier om in te teken!

n

Argief van nuusbriewe

Iets in ‘n vorige nuusbrief gelees maar kan dit nie nou opspoor nie?

Moenie paniekerig word nie, ons publiseer al ons nuusbriewe op hierdie webtuiste vir maklike verwysing.

Klik hier om vorige nuusbriewe te lees.

Praat met ons!

Komaan, moenie skaam wees nie; gesels met ons!  Ons hoor graag van ons getroue (en voornemende) feesgangers.

Indien jy vir ons ‘n ou “e-myltjie” wil stuur of sommer net wil gesels, klik hier!