Beste Tjirp-lid Innibos is reeds in die verskiet en ons hou sedertdien diepe nabetragting. Binnekort skop ons weer af met die reëlings vir volgende jaar se fees (eintlik het ons al reeds begin!). Terloops, omkring sommer nou al die feesdatum in jou...

read more