Tjirp! 27 November 2017

Beste Tjirp-lid, Stadig maar seker begin die vakansiegees posvat, ook hier by Innibos, en lê daar hopelik heelwat gesellige samesyn voor met familie en vriende. Geniet ’n welverdiende ruskans! As jy dink Innibos is DIE fees… …benoem ons asseblief vir die...

Innibos 2017 – Nabetragting

Beste Tjirp-lid Innibos is reeds in die verskiet en ons hou sedertdien diepe nabetragting. Binnekort skop ons weer af met die reëlings vir volgende jaar se fees (eintlik het ons al reeds begin!). Terloops, omkring sommer nou al die feesdatum in jou 2018-dagboek: 27-30...